Sekel

Moderne sekel

'n Sekel is 'n handgereedskapstuk wat gebruik word om te oes of gras af te sny. Dit is een van die oudste gereedskapstukke van die mens.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy